Vandag om 14.00h sal dit presies 46 jaar terug wees wat ek as jong man in die NG kerk Salisbury Rhodesia voor by die kansel staan en wag het vir my bruid.
Baie Geluk Julle
Veels geluk aan julle altwee. Dit moet gedoen wees.
Enige wenke?
Veels Geluk
Arie, baie geluk (eintlik aan Petra, omdat sy dit so lank met jou kon uithou)
Liefde en Vrede vir julle, en mag julle nog BAIE jare hierdie nomadiese lewe kan lei!!!!
Oom Arie en tante Petra…
Oom Arie en tante Petra
Baie geluk wat `n goeie voorbeeld vir die ons "jonger" garde. Nog meer geluk vrede en gesondheid word julle toegewens.
Groetnis en baie blessings
Danie & Elize
Hi Arie - baie geluk met…
Hi Arie - baie geluk met die herdenking van julle troudag vandag. Alhoewel ek nie 'n lidmaat van die NG kerk is nie, het ek dikwels eredienste, biddae vir reën, troues en begrafnisse in daardie einste kerk bygewoon voor ons in 2005 Zimbabwe verlaat het.
Veels geluk vir jou Arie en…
Veels geluk vir jou Arie en innige simpatie vir Petra!
Arie en Petra
Baie geluk. Sterkte aan Petra vorentoe met jou daar.
Baie geluk
Arrie en Petra, baie geluk met die herdenking van jul groot dag, mag julle nog baie saaam geniet.





46 Jaar
Baie, baie geluk Arie. Dit is regtig 'n groot voorreg en sommer 'n prestasie ook. Nie vir baie mense beskore nie. Mag die Heer jul albei seën in die jare wat julle nog saam gaan hê. Die groot VYFTIG is om die draai!