

Hierdie pool is SLEGS vir mense wat op die KampForum groep is.
Groep naam "KampForum"
Kliek Hier:
KampForum SUPER RUGBY POOL 2020 Kode: hugegirt
As julle sukkel, stuur epos na harry@cadhouse.co.za dan stuur ek n direkte uitnodiging aan jou epos adres. Niemand mag aansluit na 50% van toernooi voltooi is nie. Die wenner word deur n rekenaar uitgewerk.
Superbru super deurmekaar
Lions wen na soveel verloor en Sharks verloor in Durban eish
Shawn, ek doen nou maar die …
Shawn, ek doen nou maar die "heads and tails" ding, want dit is n dobbelspel ![]()
Daar verloor my span weer…
Daar verloor my span weer teen n internasionale span.
Het die keer gesê op Superbru hulle gaan verloor.
Daar verloor my span weer…
Daar verloor my span weer teen n internasionale span.
WAT? My Span? ![]()
Ja, alweer
Ja, alweer ![]()
Gelukkig het ons darem die beste span (Bulle) laasweek gewen ![]()
Hoekom oom G. Is jy nou…
Hoekom oom G.
Is jy nou sonder woorde ![]()
Julle het gewen en ons het weer verloor ![]()
Ek gaan nou WP ondersteun…
Ek gaan nou WP ondersteun want hulle het darem met blou gewen.
Skerp Willem. Ek gaan nou…
Skerp Willem.
Ek gaan nou WP ondersteun want hulle het darem met blou gewen.
Gelukkig het ek 'n beter…
Gelukkig het ek 'n beter Superbru naweek gehad as die boele se spel.
My Superbru tip vir die dag:…
My Superbru tip vir die dag: Kies teen die Boele en jy het maklike punte.
Bedank my later






Leaderboard