Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Groot G... November 2026 Wessel Strydom -12 hours ago
Ja Geert, my broer hulle bly… November 2026 Groot G -13 hours ago
Bome omwaai November 2026 Geert -19 hours ago
Jeandre Rudolph - perfekte keuse.... Springbok rugby Rona du Plessis -1 day ago
Jeandre Rudolph Springbok rugby Geert -1 day ago
Hael November 2026 Geert -1 day ago

Jukskei

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie
Submitted by Arie on

Julle mense moet vir die ou man duim vashou vamiddag, ons speel jukskei kampioen skappe.

Middag/ aand game, begin 3.30 nm en sal so 9 nm klaar wees met 45 min etenstyd so om en by ses uur.

Ek is kaptein van die Blou Span [kan mos nie 'n anner kleur wees nie] ek hoop om met julle hulp die bekker te kan huis toe bring.

Hulle meng erg in met my stoep sit en rook en drink tuyd!!! Maar gelukig is daar so paar jong dametjies van Nylstroom en plekke, die jongste enetjie is so 18/19 en nogals iets virrie oog ook!

Prys uitdeling is Sondag tydens 'n middag ete.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus