6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Swadini loshande Forever Swadini of ATKV… wessels -4 years ago
Ek neig om te verskil Forever Swadini of ATKV… Chris Boucher -4 years ago
Eiland Spa Forever Swadini of ATKV… wessels -4 years ago
Eiland / Swadini Forever Swadini of ATKV… Servaas -4 years ago
Gou n ander oord ook bespreek Forever Swadini of ATKV… Josef Willem -4 years ago
Tshipise ... Forever Swadini of ATKV… Willem Brits -4 years ago

JHB 94.7 Cycle Challenge

Centurion
Submitted by Voortrekker on

947

So wie gaan hierdie jaar kom saam trap?   Dit sal my eerste keer in  'n lang tyd wees, maar ek sien baie uit daarna.   Nogal een groot pretvolle dag met seker meer as 20 000 fietsers wat deelneem - party ernstig om te wen en hulle persoonlike rekords te verbeter en ander wat dit doen net vir die lekker pret!

Waar  is al die fietsry manne?  Lappies?  Oom Frikkie?   Groot pret en 'n ongelooflike vibe oral op die roete!

Daar is ook 'n 40km roete vir diegene wat nie die volle 94.7km wil trap nie smiley

http://947ridejoburg.co…

Groot G hierdie is jou eerste waarskuwing.   Jy mag nie die woord "hol" so blatant gebruik op "ons" forum nie - daar is baie kinders wat hier lees. cool    Fietryers praat nie van holle nie, daar word verwys na "sagter dele" 

Ek persoonlik hou nie van 'n seer hol nie

Ek het nog nie genoeg geoefen nie, my liggaam sukkel nou om al die suurstof wat ek inneem te werwerk, sal hom volgende jaar kap.

Centurion

Voortrekker

Fri, 26/07/2019 - 08:21

Frik jy het eintlik oorgenoeg tyd - ek belowe.   Dit is nog net meer as 3 & 1/2 maande voor die 947 en met ou roker longe is dit die perfekte oefening en uitdaging om jou sisteem skoon te maak.  

Begin met 10 km roetes so 2 keer per week en sit dan elke week of 2 de week 5 km by.  Oor drie maande doen jy dan gemaklik 50 - 60 km  en sal die 94.7 vet pret wees!   Ag toe!  smiley

Jeffreys baai

Lapskag

Fri, 26/07/2019 - 13:01

Ek wonder of jy die see kan sien terwyl jy ry..... Voorrie, ek ry elke dag met die tipper in die sement stad en nou wil jy hê ek moet met my fiets ook hier kom ry. Klink nie sag op die oor nie. Ek ry gewoonlik die naweek voor in Bloemfontein dan sien ek sommer die kinders ook.

As jy my betaal dan sal ek 'n plan maak om te kom ry surprise

 

Middag vriende

Julle ouens kan maar fietsry om die bokkies te beindruk. Ek doen dit sommer by die bank se OTM.

Wessel

Centurion

Voortrekker

Mon, 29/07/2019 - 14:31

Ek het hierdie foto gekry van my 2011 poging.  Onthou ek het laat ingeskryf en toe met die heel laaste groep weggespring en omtrent 15 000 mense verbygesteek.   My MTB met slick tyres op.

947

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus