Forums

Ek kan..................
Ek kan dink dat iemand wat saam met Kampforum by East Coast Magalies kampeer by so 'n Groot 5 sal uitkom.
Wat van die Braaibroodjies ?…
Wat van die Braaibroodjies ?
Ek stem saam. En aartappelslaai ? ![]()
PS. Nou gaan Len weer dink dat eet ons 1ste prioriteit is?






Ek het al 'n paar gesien as…
Ek het al 'n paar gesien as diere nog leef terwyl honde of hiennas al aan hulle begin vreet. Dit is vir my baie ontstellend, ek maak my oë toe, wil sommer begin huil so jammer kry ek die arme dier. Siestog, mens kan maar net hoop so dier gaan gou dood. Die natuur kan ook maar lekker wreed wees.