Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
5.6kg Umfula Johann L -58 minutes ago
Bo Umfula Johann L -1 hour ago
11 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
10 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
9 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
GOOGLE Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -3 hours ago

Die Groot 5

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

5

Port Elizabeth

Frieps

Wed, 03/10/2018 - 08:02

Ek het al 'n paar gesien as diere nog leef terwyl honde of hiennas al aan hulle begin vreet.  Dit is vir my baie ontstellend, ek maak my oë toe, wil sommer begin huil so jammer kry ek die arme dier. Siestog, mens kan maar net hoop so dier gaan gou dood.  Die natuur kan ook maar lekker wreed wees.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus