Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bly julle het goed gery... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -5 hours ago
Selfde een Neef Herman Aartappelsop (Vichyssoise) Rona du Plessis -5 hours ago
Von maak net so sop, maar sy… Aartappelsop (Vichyssoise) neef Herman -6 hours ago
Well done Chris en Ralie… Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -7 hours ago
hier kom brommer bollie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -7 hours ago
Veilig by die huis Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -8 hours ago

Welkom

Nylstroom
Submitted by DIE OOG on
Forums

Ons is al 3 maande lid van die kampforum en het ons self nog nie voorgestel nie.Dit moet seker reggestel word ek is Hannes en kamp saam met my vrou Karin en Ruan.Ons kamp met n tent en sleepwa en het reeds 3 maande aan die suidkus gekamp.Baie dankie vir die voorreg om by jul forum te kan wees .Groete Hannes

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Mon, 07/10/2019 - 08:10

Goeie môre Hannes, Karin en Ruan !

Baie dankie dat jy julleself kom voorstel het en van my af ook, baie welkom !  Bewys asseblief ander nuwelinge 'n punt en trek sommer weg met 'n geselsie  -  wat van 'n foto of twee waar julle by die suidkus of ander plekke gekamp het.  Wat is julle voorkeure van 'n kampplek ?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus