Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Nou's ek honger!.... Ertjie Sop! - Hester Kruis Rona du Plessis -2 hours ago
Snert Ertjie Sop! - Hester Kruis Geert -5 hours ago
My jonger suster ... Ertjie Sop! - Hester Kruis Chris Boucher -5 hours ago
Vegetaries Ertjie Sop! - Hester Kruis neef Herman -5 hours ago
Angola Oktober 2026 saam gesels neef Herman -6 hours ago
Die 'probeer' werd Ertjie Sop! - Hester Kruis Rona du Plessis -6 hours ago

Welkom

Nylstroom
Submitted by DIE OOG on
Forums

Ons is al 3 maande lid van die kampforum en het ons self nog nie voorgestel nie.Dit moet seker reggestel word ek is Hannes en kamp saam met my vrou Karin en Ruan.Ons kamp met n tent en sleepwa en het reeds 3 maande aan die suidkus gekamp.Baie dankie vir die voorreg om by jul forum te kan wees .Groete Hannes

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Mon, 07/10/2019 - 08:10

Goeie môre Hannes, Karin en Ruan !

Baie dankie dat jy julleself kom voorstel het en van my af ook, baie welkom !  Bewys asseblief ander nuwelinge 'n punt en trek sommer weg met 'n geselsie  -  wat van 'n foto of twee waar julle by die suidkus of ander plekke gekamp het.  Wat is julle voorkeure van 'n kampplek ?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus