Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Jeandre Rudolph - perfekte keuse.... Springbok rugby Rona du Plessis -1 hour ago
Jeandre Rudolph Springbok rugby Geert -1 hour ago
Hael November 2026 Geert -1 hour ago
Brits en Pretoria... November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Die weer is woes November 2026 Rona du Plessis -6 hours ago
Span vir die naweek Springbok rugby Rona du Plessis -6 hours ago

JHB 94.7 Cycle Challenge

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on

947

So wie gaan hierdie jaar kom saam trap?   Dit sal my eerste keer in  'n lang tyd wees, maar ek sien baie uit daarna.   Nogal een groot pretvolle dag met seker meer as 20 000 fietsers wat deelneem - party ernstig om te wen en hulle persoonlike rekords te verbeter en ander wat dit doen net vir die lekker pret!

Waar  is al die fietsry manne?  Lappies?  Oom Frikkie?   Groot pret en 'n ongelooflike vibe oral op die roete!

Daar is ook 'n 40km roete vir diegene wat nie die volle 94.7km wil trap nie smiley

http://947ridejoburg.co…

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sat, 16/11/2019 - 21:07

Nou Ja!  Dan is dit amper sulke tyd smiley

Sal môreoggend so 6 uur my fiets laai en dan na die wegspring plek by Riversands ry.  Ek spring eers heelwat laat weg, so 8:30 omdat ek nie 'n gereelde deelnemer is nie en nie 'n goeie "seeding" het nie moet ek maar saam met die stadige klomp wegspring cool

Fiets is gediens en wiele lekker gepomp met 2 bottles dupa in die vrieskas en 'n klompie "enduro energy bars"  in my fietsry hemp se sak!  

Laat die wiele rol!  Dit gaan pret wees en ek behoort darem binne 4 ure klaar te maak yes

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sun, 17/11/2019 - 18:51

hoe het dit toe gegaan? 

 Dit was nogal taai en met 'n lekker wind om mens tee te staan smiley    Maar dit was lekkerrrrr - baie mense en unieke "vibe"  yes

medalje

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Mon, 18/11/2019 - 07:25

Dankie.    Dit is 'n wonderlike ondervinding om so deel te neem - daar was gister 23 000 fietsryers wat gery het.  

By wegspring lyn met my Groep  GG

9

9

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Mon, 18/11/2019 - 07:40

Die tye is uit.   Tye word gemeet met 'n racetec chip wat aan die fiets vasgemaak is.  Daar is sensor matte waaroor mens ry, by begin en eind punte asook op ander dele van die roete.

My tyd was 4:24  ,  'n 2 minute verbetering op my vorige 947. smiley

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus