Goeie môre mede forumiete.
Die laaste maand van 2019 het aan gebreek. Hierdie jaar het vinnig verby gevlieg.
Ons het meestal goeie tye beleef. Mag elkeen 'n rustige Sondag geniet.
Willem, ek neem dus aan,…
Willem, ek neem dus aan, Johan het 'n goeie taak verig met jou aircon👍
Goeie môre almal. Lyk my…
Goeie môre almal.
Lyk my ons kry weer 'n hittegolf. Ons moet maar in die skadu vertoef en smeer maar die so room lekker aan wanneer jy in die son gaan baai.
Mag elkeen 'n lekker en rustige dag geniet.
In teenstelling met die…
In teenstelling met die hitte in die noorde, suig die vakansiegangers hier by ons maar erg aan die spreekwoordelike agterspeen. Die wind roer ons al vir weke lank sedert November. Ek verdra dit (en is ook al gewoond daaraan) as ek weet die binneland kry reën. Maar die arme Valies wat by die see wil kom kuier en bykans nie op die strande kan kom nie.
Môre sê Kampforum
Johan het 'n goeie taak verig met jou aircon👍
Beslis, baie tevrede.
Geniet julle Saterdag voluit in vrede.
Dit het nou saggies begin…
Dit het nou saggies begin reën hier by ons. Dit was nogal warm en vanaf vier uur tot half ses was hier 'n krag onderbreking gewees.
Hier by ons ook nou…
Hier by ons ook nou donderweer en blitse - reentjie is welkom
- dit was vrek warm die afgelope 2 dae
Ja swaar, more swaars, so is…
Ja swaar, more swaars, so is die lewe. In die oggend is dit nie net meer koffie nie, n cholesterel pil en hoe bloeddruk pil, elke oggend vir die res van my spokerige lewe.
Aaai swaar.
Ja die wyfie het gatvol…
Ja die wyfie het gatvol geraak vir bloedneus elke oggend op haar kussingslope en het my na die kwak toe beveel.
En wat n oulike, petite dame doktertjie, ek raak saommer ernstig siek.
As so n mooie wesentjie sě …
As so n mooie wesentjie sě "Oom moet regtig daaraan dink om op te hou rook"
Vra ek julle nou swaars? Ek is amper vyftig en nie n flippen oom nie, nog jonk,jaag sommer my bloeddruk op, wag laat ek gaan rook. Freakin.
O by the way, het jul al daai nuwe liedjie van Ava Max geluister. Freaking me out is sy naam.
Kry hom nie uit my kop nie. Dreun hom die heeldag. ![]()
So, het julle mense al die…
So, het julle mense al die nuwe Starwars fliek gaan kyk. Rise of Skywalker.
Het hom baie geniet.
Voor ek vergeet. Môre môre!…
Voor ek vergeet. Môre môre!
(Hallo Len
)
Ek het nou eers bietjie gaan…
Ek het nou eers bietjie gaan fiets trap om gister se bier af te werk. + 'n Nuwe gemiddelde rekord vir hierdie 53 km roete wat ek gereeld doen! Het vanoggend 27.5 km / hr gemiddeld bereik
Ek kon nie laas Sondag se Maksimum spoed verbeter het nie en het hom vanoggend tot 66km/hr gedruk. Sal volgende Sondag oggend weer probeer. Maar die belangrike een is die gemiddelde spoed vir die afstand saam met die gemiddelde hartklop wat vanoggend 150 bpm's was. Dit sal nou lekker wees om die roete te kan druk tot so 28.5 km/hr gemiddeld voor ek die Argus gaan ry ![]()
Mooi gedoen oom Voorrie, jy…
Mooi gedoen oom Voorrie, jy gaan vinniger op daai fiets as wat ek met my petrol fiets doen.
Thx vir die liedjie.
Jis, ek sukkel om my fiets te briek. Dink daaraan om my agterwiel na n back pedal te verander en my voorwiel na disk brakes.
Jis, ek sukkel om my fiets…
Jis, ek sukkel om my fiets te briek
Disc brake voor, 180mm - dit sal jou baie help. ![]()






Môre sê Kampforum
Dit is vroeg hittig hier, gelukkig help die air-con.
Geniet jou Vrydag voluit in vrede.