Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
ATKV Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -5 minutes ago
Geert dit is slegs om… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -7 hours ago
Block Forum Herstel en terugvoering Geert -7 hours ago
Chris B Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -8 hours ago
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -8 hours ago
Umfula is nie n slegte plek… Umfula Lapskag -8 hours ago

Kampforum 'Mascot'

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

m

Daarshy nou .... smiley     Hoogtyd! 

m

m

m

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 09/10/2020 - 10:13

Van my kant, daar is baie soos ek wat nie van plakker hou nie, daarom het ek dit nog nie voor gestel nie. 

Wat ek wel ingedagte het is daai plastiek deksels van daai "chips" wat in daai kartom buise kom se deksel pas mooi op 'n groot koeldrank glas wat gebruik word om vlieënde goggas uit jou glas te hou.  Ek kon nie van dit van die "chips" plekke kry nie, my plan was om 'n plakker daarop te sit met die SA kaart soos die een wat op Voorie se embleem is.

Sal kyk of ek 'n voorbeeld kan maak.

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Tue, 13/10/2020 - 06:33

Ek plak die soort van goed agter op Froggy. 

Wil weet of ek een kan laat maak. Wil weet of daar kopiereg op dit is. Ek weet Segekok was lank terug betrokke met die ontwerp daarvan. Ek is seker hy sal een vir my kan maak. Hy het die naweek hier gebraai.

Hiermee wil ek toestemming vra om een te maak en agter op Froggy te plak. Wil nie dit doen sonder toesteming nie. Dit is ook net eenmalig en vir my persoonlik gebruik.

0
Centurion

Voortrekker

Tue, 13/10/2020 - 07:19

Harry laat ek die artwork vir jou stuur..

PS.  Ek het die Artwork aangeheg op die oorspronlike plasing van hierdie draad.  Dit is in PDF en reg.

0
Oudtshoorn

neef Herman

Tue, 13/10/2020 - 11:31

Sal so kleintjie in Jurgie se agter venster sit. Dink die wat Willem op die Pringle chips deksel wil plak is net reg.  Maak my ook een asb Willem.

0

middag Chris, Warren en ander

Dit kan werk in Brits en Senekal.

Ek wonder hoeveel van ons jonger mede landsburgers sal die vlag herken.

Ek is vol bollie, en plak dus NIKS op my voertuie nie. Ongelukkig is my boswa beplak, sodat mense die boksie as 'n Echo Kavango kan uitken.

Groete

 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 14/10/2020 - 12:50

Dink die wat Willem op die Pringle chips deksel wil plak is net reg.

Dit is wst ek wil doen, maar ek kry nie van daai deksels te koop nie.  Miskien moet ek net die plakkers maak en dan laat elkeen sy eie deksels bymekaar maak soos hy daai Prigle Chips koop ?

.

.

Die een het groter www.kampforum.co.za op.

Daai deksels pas perfek op die groot glas.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 14/10/2020 - 14:16

Nou wat van ons outjies wat uit die kleiner glasies drink?

Ja kry net kleiner deksels wink

0

Sal bloomin nice wees met iet's wat nie N' moerse kwaad en swybrand aanbring....

Something neutral and in line with what we do...

How about something that's on the endangered list in each of the provinces, around the Kampforum...  

cape vulture / wild dog / sea-horse / wild dog / take your pic.... 

One for each of the provinces... I think it represents that we as KAMPFORUM CARE about nature....

just not any of the big 5... dis al uit-ge-wear

Just my 3 zupta's worth......

Maaaaar as dit N vlag MOET wees............... Die vlag van Orania sal nice wees......laughcheeky

 

 

0

Hello Warren

Daai vlag, is dit nie die Vierkleur nie? Dan sekerlik die Eenkleur!!!

What about our national bird--- the blue crane??

Regards

 

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus