
Daarshy nou ....
Hoogtyd!



| Attachment | Size |
|---|---|
| Vehicle signage BACK 700 x 150mm.pdf | 426.04 KB |
| Vehicle signage SIDE 500 x 200mm.pdf | 419.82 KB |
Hallo Chris. Dit is vinyl…
Hallo Chris. Dit is vinyl plakkers wat ek eenmalig laat maak en opsit het vir bemarking- R900.
Plakkers ...
Van my kant, daar is baie soos ek wat nie van plakker hou nie, daarom het ek dit nog nie voor gestel nie.
Wat ek wel ingedagte het is daai plastiek deksels van daai "chips" wat in daai kartom buise kom se deksel pas mooi op 'n groot koeldrank glas wat gebruik word om vlieënde goggas uit jou glas te hou. Ek kon nie van dit van die "chips" plekke kry nie, my plan was om 'n plakker daarop te sit met die SA kaart soos die een wat op Voorie se embleem is.
Sal kyk of ek 'n voorbeeld kan maak.
Ek plak die soort van goed…
Ek plak die soort van goed agter op Froggy.
Wil weet of ek een kan laat maak. Wil weet of daar kopiereg op dit is. Ek weet Segekok was lank terug betrokke met die ontwerp daarvan. Ek is seker hy sal een vir my kan maak. Hy het die naweek hier gebraai.
Hiermee wil ek toestemming vra om een te maak en agter op Froggy te plak. Wil nie dit doen sonder toesteming nie. Dit is ook net eenmalig en vir my persoonlik gebruik.
Harry laat ek die artwork…
Harry laat ek die artwork vir jou stuur..
PS. Ek het die Artwork aangeheg op die oorspronlike plasing van hierdie draad. Dit is in PDF en reg.
Dankie julle
Ek gaan ook so maak Kampforum mascot jou lekke ding
Sal so kleintjie in Jurgie…
Sal so kleintjie in Jurgie se agter venster sit. Dink die wat Willem op die Pringle chips deksel wil plak is net reg. Maak my ook een asb Willem.
Ou TransvaalWil jy ‘n…
Wil jy ‘n vierkleur een hê Warren?
Ooooo nee-a-a
danwordekdoodgeskiet ! ![]()
Vierkleur
middag Chris, Warren en ander
Dit kan werk in Brits en Senekal.
Ek wonder hoeveel van ons jonger mede landsburgers sal die vlag herken.
Ek is vol bollie, en plak dus NIKS op my voertuie nie. Ongelukkig is my boswa beplak, sodat mense die boksie as 'n Echo Kavango kan uitken.
Groete
Ek het my karavaan met die…
Ek het my karavaan met die ou landsvlag op die agterkant. Ek moet dit toeplak wanneer ek die karavaan sleep.
Pringle chips deksel ...
Dink die wat Willem op die Pringle chips deksel wil plak is net reg.
Dit is wst ek wil doen, maar ek kry nie van daai deksels te koop nie. Miskien moet ek net die plakkers maak en dan laat elkeen sy eie deksels bymekaar maak soos hy daai Prigle Chips koop ?


Die een het groter www.kampforum.co.za op.
Daai deksels pas perfek op die groot glas.
Nou wat van ons outjies wat…
Nou wat van ons outjies wat uit die kleiner glasies drink?
deksel ...
Nou wat van ons outjies wat uit die kleiner glasies drink?
Ja kry net kleiner deksels ![]()
Die ding wat krap....
Sal bloomin nice wees met iet's wat nie N' moerse kwaad en swybrand aanbring....
Something neutral and in line with what we do...
How about something that's on the endangered list in each of the provinces, around the Kampforum...
cape vulture / wild dog / sea-horse / wild dog / take your pic....
One for each of the provinces... I think it represents that we as KAMPFORUM CARE about nature....
just not any of the big 5... dis al uit-ge-wear
Just my 3 zupta's worth......
Maaaaar as dit N vlag MOET wees............... Die vlag van Orania sal nice wees......![]()
![]()
Orania vlag
Hello Warren
Daai vlag, is dit nie die Vierkleur nie? Dan sekerlik die Eenkleur!!!
What about our national bird--- the blue crane??
Regards
Wat van n Ossewa. Ons volk…
Wat van n Ossewa. Ons volk kamp al van toeka se dae af.






Netjies
En waar is dit verkrygbaar en teen watter koste?