
Daarshy nou ....
Hoogtyd!



| Attachment | Size |
|---|---|
| Vehicle signage BACK 700 x 150mm.pdf | 426.04 KB |
| Vehicle signage SIDE 500 x 200mm.pdf | 419.82 KB |
DIE Vlag.....

Ek laaaik dit... Volhardigheid..... roll your sleeves up and get stuck in..
Daar, bou daai sous tannies die huise <vondement tot by dak-teels>, en die manne is besig met boer....
Maar nou Ja..... Ossewa sal ook mooi werk.... bullike voorstel....
Heel toepaslik... die wie-weet-waar <wa>
Anton, baie dankie, ek het…
Anton, baie dankie, ek het somer windgat gewees en vir my een laat maak (sonder toestemming) hier by ons plaaslike drukkers![]()
![]()
Kampforum Mascot / Logo
Ek hou nie van enige plakkers op my voertuie nie, maar die lyk sommer bakgat.
Ek het ook nie n probleem met die landsvlag motief nie, dit is immers die Kampforum Logo van dag een af.
Maar almal is geregtig op n opinie, nie waar nie?
Ek wonder nou net, hoekom…
Ek wonder nou net, hoekom ons nooit van die mooiste vlag hoor nie, die Republiek van Oranje Vrystaat, o ja, dit is mos deur britanje vernietig.![]()





Ossewa
Blink plan! Met Best 4x4 ever op die tentdoek