Forums
Gaspyp-storie.
Ek sukkel om 'n foto te plaas en probeer net gou weer hier.
Dit werk nog steeds nie.
Ek het nou my gaspyp met 'n…
Ek het nou my gaspyp met 'n ander kamera afgeneem, ook die forum afgeskakel en weer aangeteken, maar die foto wil nie laai nie.
Foto-plasing
Len, laai die foto op jou rekenaar dan "edit" jy hom en stoor hom dan as 'n ander naam, maak seker dit is 'n "jpeg" foto ?
All pipes are not created…
All pipes are not created equal. Hier is n Sabs stukkie pyp van regulator vir gasstoof wat buite in die Karoo-son staan en omtrent spierwit verblyk is. Dink so 15 jaar oud. Bietjie stywer as nuwe maar niks krakies nie.






Nog 'n toets Dit werk - …
Nog 'n toets
Dit werk - daar moet dus iets fout wees met die betrokke foto.