Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Frankryk Springbok rugby Geert -12 hours ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -20 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -20 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -21 hours ago
Ja Springbok rugby Goeie Hout -22 hours ago
Kort net n bonus punt Springbok rugby Geert -1 day ago

Foto-plasing toets

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader
Submitted by Len Loader on
Forums

Gaspyp-storie.

Ek sukkel om 'n foto te plaas en probeer net gou weer hier.

Dit werk nog steeds nie.

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Fri, 12/02/2021 - 12:40

Len, laai die foto op jou rekenaar dan "edit" jy hom en stoor hom dan as 'n ander naam, maak seker dit is 'n "jpeg" foto ?

0
Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Fri, 12/02/2021 - 16:46

All pipes are not created equal.  Hier is n Sabs stukkie pyp van regulator vir gasstoof wat buite in die Karoo-son staan en omtrent spierwit verblyk is. Dink so 15 jaar oud. Bietjie stywer as nuwe maar niks krakies nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus