Goeie more almal.
Kan amper nie glo dat die eerste maand van die jaar verby is nie.
Lekker dag en week vir elkeen
Goeie môre vanaf Durban ook…
Goeie môre vanaf Durban ook.
Elmarie en myself het vanoggend 5uur op die pragtige promenade gaan draf en die mooi sonopkoms en kalm see geniet. Gelukkig was daar so 'n effense briesie wat die humiditeit bietjie draagliker gemaak het.
Ai dis lekker om te lewe!!!!!!!
Dagsê Kampforum
Ja dit is weer 'n baie warm dag hier in Pta.
Gelukkig is die swembad mooi skoon en reg.
Geniet jou Saterdag.
Môre môre! Dis 'n heerlike…
Môre môre! Dis 'n heerlike Sondag hier in Centurion. Lekker dag vir visvang ![]()
Môre sê Kampforum
Ja hier gaan dit weer 'n baie warm dag wees.
Dogter en klein dogter kom braai.
Geniet julle Sondag.
Môre maters. Mooi dag hier…
Môre maters. Mooi dag hier by ons. Vanoggend grensdrade gestap, en nou lekker moeg. Kan nie wag vir 12uur nie.
Goeie môre almal. Geniet…
Goeie môre almal.
Geniet die dag en week.
Môre sê Kampforum
Dit is lekker koel na die hitte van laasweek en naweek.
Geniet jou Maandag.
Wat doen die Molle??
Middag Koos
Wat maak julle in Nelspruit dat julle so stil is? Kampeer julle nie meer nie.
Bydraes van julle kant af sal verslind word
Groete
Wessel, ek sal maar by…
Wessel, ek sal maar by voorbaat antwoord. Hulle kamp op die oomblik in hulle nuwe Penta op die plek waar ek oor 76 dae sal wees !
Seker moeg....
Middag Len
Foeitog, hulle is seker vreeslik moeg gesleep aan daai afstand.![]()
Goeie more almal. Die…
Goeie more almal.
Die natuur het my sommer weer vroeg wakker gehad vanoggend. Iets wat ek ge-eet het het my struktuur deurmekaar gekrap.
Lekker dag vir elkeen
Stolen from a charity shop
Ok, so my war with the designer coffee goes on...........
Now there is 1 tin of solidified Rickoffy, 1 bottle each of velvet / de-caffinated & something hoity-toity....
Now Addis do not make flasks anymore.... Apparantly for a long time
My other flask is an Addis, but the seal is vrot..
BUT...........
If I can get it going, I can make dood-gewoone-Rickoffy at home & bring to work....
So for a long time I've been looking at allllll the charity shops for an addis flask....
Found a brand new different glass inner, with a brand new seal (that looked about right) lying at the back on the shelf at a charity shop.....
Took it out the box and asked price...........
R5
Got me a seal for R5...........
See ! instead of R80 + for a whole vles....... R5 for a seal
That's a steal!
Now I just gotta remember to take the damn vles home............
Môre sê Kampforum
Hier ook lekker koel vandag.
Julle moet die dag geniet.
Dankie Willem ons geniet hom…
Dankie Willem ons geniet hom
Julle ook ![]()





Al die voordag opstaners
More vriende
Gelukkig is daar ouens wat nie 'n Penta sleep nie. Ons kan met 'n rein gewete later slaap [of wat ookal].
In Brits staan mens vroeg op, bloot om die kortstondige koel luggie buite te benut
Groete