Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Met Tequila Spek gerolde KaasJalapenos Rona du Plessis -1 hour ago
Beetsop Ertjie Sop! - Hester Kruis Jan Meyer -3 hours ago
KI-oor die muur Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago
Nou's ek honger!.... Ertjie Sop! - Hester Kruis Rona du Plessis -10 hours ago
Snert Ertjie Sop! - Hester Kruis Geert -13 hours ago
My jonger suster ... Ertjie Sop! - Hester Kruis Chris Boucher -13 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Kleinmond

Chris Boucher

Wed, 31/03/2021 - 16:49

Ja - dan eerder 'n mondskerm.

Ek het by geleentheid gehoor dat Twinsaver gaan ophou om sneespapier te maak. Hulle is moeg daarvan dat meer as 80% van hulle produk trek mense deur hulle gat.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 08/04/2021 - 09:44

Wonder hoe gaan dit werk met die masker 😉😅

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus