Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lig my laphoedjie.... 2025 Wonderland 45 Wessel Strydom -5 hours ago
wapen lisensie My nuwe voertuig Wessel Strydom -5 hours ago
Pragtige fotos 2025 Wonderland 45 Geert -5 hours ago
Dapper pa! 2025 Wonderland 45 Rona du Plessis -5 hours ago
Goeie Hout Nog lekker hoender resepte Rona du Plessis -6 hours ago
Raai wat's vir aandete vanaand. Nog lekker hoender resepte Goeie Hout -6 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

pretoria

pieterc

Sun, 02/08/2020 - 18:54

Dit is net jammer vir die skaarste van daai test-kits Johan.

Met die onsekerheid van wanneer dit weer vrylik beskikbaar gaan wees kan ek nie bekostig om meer as twee keer per week te toets nie…….

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sun, 09/08/2020 - 10:18

Het dit op fb gekry onder SA Vermaak en Geskiedenis

Lieve ma en sissie,
Frouensdag – 9 Augustus
Ek wil jille iets fertel. Ek weed jille krei nie nies nie want daar Issie telewiesie en raadio oppie plaas nie. As doominie nie fir pa onner sensier gesit het oor die mampoer gestookery nie sou jille dit seeker by die kerk gehoor het. Nou sal êk mar fir jille moed sê. Mar êk dink nie pa sal dit glô nie.
Daar is nou ´n fakansie dag net fir froumênse en mysiekinners. Amper soos moedersdag maar jei hoef nie kinners te hê nie. Jei moed net ‘n froumens wees. Meer soos Krismis, net anners. Die fakansiedag is die neënde van Agustis. Dan mag froumênse nie werk nie en net ris. Dan moed die mans allie werk doen. Daarom is dit by die werk ook fakansie vir mans. Soolat hille fir hille frouens kan gan werk bei die heis. Ek weed nie fir wie gan die mans werk wat nie getrout issie. Mar hille mag darem fir hille self kos maak. Die frouens wat nie mans hêt nie en ôkkie mag werk nie sal seeker bei hille pa`s moed gan eet of bei die kavee.
Die fakansie is vir allie frouens. Saartjie mag ook nie kom werk en die hys skoonmaak of skôttoelgoet was nie. Pa moet alles doen. Hei moed bet opmaak en kos maak en ôpwas en kleere was en floer ytvee en die koei melk en alles.
Mans moed dit alles doen solat frouens kan weed hille word gerispekteer en wardeer. Mar dis nie wardeer soos wanner hille pa se goet wardeer vir skuld nie. Dis anners. Mans mag ôk nie hille frouens slaan nie. Die poeliese kan hille fang vir misbehandeling van froumênse. Mêns sê dis aboeisieng woemen. Mar dis ingils. Ma sallie ferstaan nie.
Ek dink ma moed nie fir pa hierfan firtel as iemand bei is nie. Ma weed hoe kan pa praat. Ntnou wort hei langer ônner sensier gesit. Ek dink ook nie ma moed lat pa die kuiermênse dinner set gebruik nie. Al is dit amper soos krismis. Ma weet hoe stomp raak sei fingers as hy ietsie yt die erdekan moet vat fir sei seeniewees. En ek dink die ding gat ôp sei seeniewees werk.
Jille moed die dag geniet.
Lievde & groete,
Jille kint
Henna

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 03/09/2020 - 09:26

Some Wednesday Fun. There are 27 figures of speech in this photo. Who can guess one? 

I'll start "Keep your cards close to your chest"

.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 04/09/2020 - 14:46

27 Figures of speech answers
Official answers
1. In a nutshell
2. Piece of cake
3. Cherry on the cake
4. Bald as a coot
5. A screw loose
6. Stiff upper lip
7. Born with a silver spoon in your mouth
8. Ear worm
9. Keep your cards close to your chest
10. Joker in the pack
11. An ace up your sleeve
12. Heart on your sleeve
13. On a silver platter
14. Spill the beans
15. Big cheese
16. Red herring
17. Tie the knot
18. Put all your eggs in one basket
19. Walking on eggshells
20. Shadow of your former self
21. No room to swing a cat
22. The cat’s got your tongue
23. Kick the bucket
24. Pull your socks up
25. Cold feet
26. From rags to riches
27. Time flies
 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus