Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Toets foto Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -52 minutes ago
Toets foto Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -54 minutes ago
Toets foto Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Chris ek is besig om… Kgalagadi Oktober 2026 Voortrekker -1 hour ago
Neef ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
epos Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -1 hour ago

Geluk Wense - Verjaarsdae & Herdenkings

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek begin hierdié gesprekslyn sommer hier onder die Welkom groep waar ons vir die wat ons van weet geluk kan sê met hulle se verjaarsdag en troudag.

BAIE GELUK met jou verjaarsdag of huweliks herdenking.

 👏 👏 🎊 🎁 🥂

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sat, 22/08/2020 - 10:55

Baie geluk met jou verjaarsdag Obie, geniet dit voluit.

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Thu, 03/12/2020 - 06:44

Baie geluk Willem, mag daar nog baie wees.

Geniet die dag en ek hoop jy word bederf vandag

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Thu, 03/12/2020 - 14:18

Baie 1,000 dankies julle 👍

Hoop om 2021 weer te kan kamp.

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Fri, 22/01/2021 - 12:54

Baie geluk met jou verjaarsdag 🍷🍰🎊🎁🎂🎉🍸

(Ek gebruik hierdie draad om nie jou kamp verslag draad te bederf nie)

0
Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Fri, 22/01/2021 - 13:15

Dankie vir die gelukwensinge, ook van Johann L en Chris Boucher op my Kalahari draad. Gelukkig laat ek my nie twee keer vang nie, en het genoeg voggies om later nog ‘n jaar te vier. Tot op hede is ek en my gesin gesond en baie geseënd met die kampeer avonture waarmee ons deeglik kon inhaal oor die afgelope paar maande na verlede jaar se droogte. 

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sat, 06/02/2021 - 09:50

Baie geluk Arie met jou verjaarsdag.  As jy nie by die kinders is nie gaan die ander kampers jou lekker gederf vandag.🍷🍰🎊🎁🎉🍸

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 04/05/2021 - 11:55

Chris Boucher baie geluk met jou verjaarsdag daar bo in die lekker Kruger N/Park, geniet dit voluit met iets lekker.  🍷🎉🍰
0
Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Wed, 05/05/2021 - 14:21

.... vir die gelukwense van gister en goeie wense vir die toekoms. Ja, dit was 'n voorreg om my 67ste in Punda Maria te kon vier.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus