Forums
Ek begin hierdié gesprekslyn sommer hier onder die Welkom groep waar ons vir die wat ons van weet geluk kan sê met hulle se verjaarsdag en troudag.
BAIE GELUK met jou verjaarsdag of huweliks herdenking.
👏 👏 🎊 🎁 🥂
Baie geluk met jou…
Baie geluk met jou verjaardag Jonika, mag dit 'n geseënde jaar wees🍰🎂⛽
Jonika Louw geluk
Baie geluk Jonika met jou verjaarsdag vertrou Anton en kidz gaan groot en bederf jou lekke





.... hopelik vind sy baie…
.... hopelik vind sy baie goud- en diamant ringe en dalk ou skaars muntstukke dan kan ons meer kamp en toer...