Ek begin hierdié gesprekslyn sommer hier onder die Welkom groep waar ons vir die wat ons van weet geluk kan sê met hulle se verjaarsdag en troudag.
BAIE GELUK met jou verjaarsdag of huweliks herdenking.
👏 👏 🎊 🎁 🥂
Baie geluk Obie, mag dit 'n…
Baie geluk Obie, mag dit 'n goeie jaar wees.
Geluk Obie. Volgende jaar…
Geluk Obie.
Volgende jaar is dit n groot een.
Wilsur Verjaar
Baie geluk Willem, mag daar nog baie wees.
Geniet die dag en ek hoop jy word bederf vandag
Wilsur ( Willem geluk)
Willem baie geluk met jou verjaarsdag mag dit n groot jaar wees vir jou![]()
Willem baie geluk met jou…
Willem baie geluk met jou verjaardag, mag dit 'n goeie jaar vol kampe wees.
Verjaarsdag
Baie 1,000 dankies julle 👍
Hoop om 2021 weer te kan kamp.
Baie dankie
Dankie vir die gelukwensinge, ook van Johann L en Chris Boucher op my Kalahari draad. Gelukkig laat ek my nie twee keer vang nie, en het genoeg voggies om later nog ‘n jaar te vier. Tot op hede is ek en my gesin gesond en baie geseënd met die kampeer avonture waarmee ons deeglik kon inhaal oor die afgelope paar maande na verlede jaar se droogte.
Goeie naand Chris WH ! Van…
Goeie naand Chris WH !
Van my kan af ook baie geluk met jou verjaarsdag vandag en mooi wense vir jou nuwe lewensjaar.
Verjaarsdag 👏
Baie geluk Arie met jou verjaarsdag. As jy nie by die kinders is nie gaan die ander kampers jou lekker gederf vandag.🍷🍰🎊🎁🎉🍸
Baie geluk Arie, mag dit 'n…
Baie geluk Arie, mag dit 'n geseënde jaar wees.
Verjaarsdag ...
Chris, baie geluk, mag dit …
Chris, baie geluk, mag dit 'n jaar van opwinding en vreugde wees.
Geluk Chris. Mag jy nog baie…
Geluk Chris. Mag jy nog baie kampjare beleef.
Baie dankie ....
.... vir die gelukwense van gister en goeie wense vir die toekoms. Ja, dit was 'n voorreg om my 67ste in Punda Maria te kon vier.
Ek is ook laat, maar baie…
Ek is ook laat, maar baie geluk met verjaardag Chris, mooi jaar vir julle saam![]()





Verjaarsdag
Baie geluk met jou verjaarsdag Obie, geniet dit voluit.