Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Frankryk Springbok rugby Geert -4 hours ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -12 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -12 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -13 hours ago
Ja Springbok rugby Goeie Hout -14 hours ago
Kort net n bonus punt Springbok rugby Geert -16 hours ago

Begrafnisstoet forum

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader
Submitted by Len Loader on
Forums

Die forum ervaar vanoggend 'n regte blou-Maandag  -  uitermate stadig.

Is dit net by my so ?

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Mon, 21/02/2022 - 07:53

Ek vermoed die "oorledene" is suksesvol gebêre (soos ou Liesbet, ons huishulp in my grootword-huis sou gesê het) want die spoed het nou na normaal teruggekeer  -  ek vermoed net nadat Anton vanoggend aangeteken het !

Wie moet ek nou bedank want die spulletjie loop nou klopdisselboom ?  Dankie in elkgeval !

0
Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Mon, 21/02/2022 - 10:15

Môre vriende

Ons ouens in Brits weet al om nie die fout buite die dorp te soek nie. Alles d....r uit mekaar, selde kraanwater, soms darem elektrisiteit en die hele naweek tot nou, 'n baie stadige internet. 

Ek dink nie die fout lê aan die forum se kant nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus