Die forum ervaar vanoggend 'n regte blou-Maandag - uitermate stadig.
Is dit net by my so ?
Hier by my loop dinge baie…
Hier by my loop dinge baie vinnig...
Begrafnis....
Ek vermoed die "oorledene" is suksesvol gebêre (soos ou Liesbet, ons huishulp in my grootword-huis sou gesê het) want die spoed het nou na normaal teruggekeer - ek vermoed net nadat Anton vanoggend aangeteken het !
Wie moet ek nou bedank want die spulletjie loop nou klopdisselboom ? Dankie in elkgeval !
Net na my 2de beker koffie…
Net na my 2de beker koffie toe vang ek ook spoed! ![]()
Brits probleem
Môre vriende
Ons ouens in Brits weet al om nie die fout buite die dorp te soek nie. Alles d....r uit mekaar, selde kraanwater, soms darem elektrisiteit en die hele naweek tot nou, 'n baie stadige internet.
Ek dink nie die fout lê aan die forum se kant nie.





Len, ek ondervind ook…
Len, ek ondervind ook dieselfde.