Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... November 2026 Wessel Strydom -35 minutes ago
Geert o Geert.... November 2026 Wessel Strydom -42 minutes ago
Goeie hout se Onderrok November 2026 Wessel Strydom -48 minutes ago
Reën November 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Hallo Almal en Wessels November 2026 Goeie Hout -1 hour ago
Watertenkwaens November 2026 Rona du Plessis -2 hours ago

Sosiale media.

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Ek weet wragties nie waar, en of hierdie eers 'n gepaste gesprekslyn is nie, maar, hier gaan dit.

Ek wou nie Shaun se toer gesprek verder met my issues besmet nie, daarom maar hier begin, en as dit nie "loop" nie, sal ek dit delete.

Facebook-

Die ding het ek begin  van die jaar delete - wat my grensloos irriteer het  was al die geskinder, baklei in openbaar, advertensies en sulke gemors op Facebook, dat ek in elk geval net so een keer in drie maande gaan loer het, net om weer die selfde trant te sien.

Whats App-

Op my tablet het ek whats app delete, ek het op daai nommer 'n data kontrak by MTN uit geneem om as mobiele wifi vir die karavaan te gebruik. Om data aan te koop het duur uit gewerk. (Die sim kaart is nou in die wifi toestel)

Dit noem ek maar net omdat ek fotos op my foon kry en dit nie na die tablet kan stuur om bv. hier telaai nie.

Die tablet het net 'n "prepaid" sim.

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sat, 07/05/2022 - 11:51

Stoor die foto's op "Google Photos" of iewers in die lugruimte "cloud"

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sat, 07/05/2022 - 12:30

Dankie, ek het toe begin dink, en whats app op die tablet (nuwe no) installeer. Ek het mos wifi vir data en die karavaan se mobile wifi noublush

 

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sat, 07/05/2022 - 12:32

Herman, die bluetooth ding vat vreeslik lank om fotos te stuur.

Willem, die foon is op Icloud en die tablet op Andriod se cloud, ek kry nie die twee dat dit mekaar sien nie.

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Sat, 07/05/2022 - 17:35

Facebook : Ek is nie juis 'n FB "fan" nie, maar ek hou baie van die verskillende belangstelling-groepe.  Onaangename gesprekke vind nie juis plaas op die groepe waarin ek belangstel nie, maar as dit iewers wel plaasvind, blaai ek verby en steur my nie daaraan nie.

WhatsApp : Dieselfde geld hier.  Ek gebruik net familie en vriende groepe en ervaar dus geen onaangenaamhede nie  -  'n Mens kies mos jou vriende.

Ek het 'n mobiele WiFi kontrak met Vodacom vir my laptop wat ek gebruik net as ons met vakansie is.

WhatsApp gebruik ek daagliks maar alleenlik op my selfoon, ook onder 'n Vodacom-kontrak.

Ek stuur fotos aan WhatApp vriende en fotos via my laptop na forums, FB-groepe of per e-mail.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus