Kamp Kombuis

Description
Resepte & kombuistoerusting

Sonkragstofie

Millmerran, AUS.
Profile picture for user Meraai vannie Baai
Submitted by Meraai vannie Baai on
Forums

My wederhelf aai die sonkragstofies al 'n hele ruk maar ek het soort van my bedenkinge gehad en een aand net voor bedtyd lyk hy baie skuldig, dan weet ek hy het aanlyn aankope gedoen. Ek het maar geswyg oor die nuwe toevoeging tot sy gaarmaaktoerusting.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus