Berdina se Foolproof Broodjie
Forums

- Read more about Berdina se Foolproof Broodjie
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 198 views

Die nuwe Kom Ons Braai lyk nice. 147
Vir die wat nie hulle decoder gespin het nie. 😉




Ek het so 4,5 jaar gelede gesemigreer Worcester toe uit Pretoria uit en is baie gelukkig hier. Daar is net twee dinge wat my pla:
1. Dis vrek ver bosveld toe
2. Die vuurmaakhout is gemors