Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie hout se Onderrok November 2026 Wessel Strydom -3 minutes ago
Reën November 2026 Rona du Plessis -48 minutes ago
Hallo Almal en Wessels November 2026 Goeie Hout -1 hour ago
Watertenkwaens November 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Goeie mòre Wessel ! November 2026 Len Loader -1 hour ago
Water November 2026 Geert -3 hours ago

Stil soos 'n muis : rugby

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader
Submitted by Len Loader on
En nou, doodse stilte : Die Aussies wen wraggies die ABs. Die Blou Bulle verloor alweer. Die leeus kry dit hot-agter van Wee-Pee ! En niemand sê iets nie !
Pretoria

Kamp is Koning

Sat, 21/10/2017 - 21:55

Ja stom geslaan en verbaas dat ons so ver gekom het want as n ou die jaar n Bulle ondersteuner is praat jy nie baie nie.

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sun, 22/10/2017 - 06:36

Julle sal dit dalk nie glo nie, maar ek het aldrie daardie wenne voorspel.   Veral oor die currie cup wedstryde het ek nie twyfel gehad nie.  Vir my het die Lions teleurgestel in die reeks hierdie jaar en in elk geval nie verdien om finaal toe te gaan nie.   Die Sharks en die WP is die regte spanne om te speel vir die beker.   Ek het ook net 'n gevoel gehad die Aussies gaan die een vat, die AB was reg vir 'n verloor.

Ek wou darem vanoggend al die Sharks en WP ondersteuners gelukwens met hul spanne.  Mag die beste span wen.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 22/10/2017 - 07:10

My WIEPP span sowar Leeus geklop die All Blacks lekke verloor ja daar is n vreugte in my en by my huis

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 26/10/2017 - 11:30

Sien WP speel De Aleende op buite senter iesh sy kop moet hom nie weer los nie

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Thu, 26/10/2017 - 13:46

So, sal ek maar Saterdag vir 'n verandering Colin se span ondersteun.    Maar ek dink die WP gaan sukkel om te wen daar in die haaie se tenk.

Kom, voorspel bietjie tellings.   Ek sê 36 - 15 vir die Sharks.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus