Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rona Oktober 2026 saam gesels Johann L -45 minutes ago
daai mannetjies.... Rock View Lodge Nelspruit Wessel Strydom -1 hour ago
Rona... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Ja....die kaal mannetjies Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -1 hour ago
Johann Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Daardie mannetjies wat so… Rock View Lodge Nelspruit Voortrekker -1 hour ago

Fort Klapperkop Kanon Afvuur - gif

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

klapperkop

Ons was vandag by Fort Klapperkop se 120jr Herdenking om te kyk hoe die kanon afgevuur word.  My ore sing nogsteeds smiley

Hierso is die clip:

klapperkop Kanon Afvuur
Centurion

Voortrekker

Sat, 20/01/2018 - 18:21

Hallo toerboer en welkom op kampforum!

Nou wonder ek hoe op aarde het daardie G5 op supersport park beland?

0

Hi Anton en andere,

Wanneer 'n mens met groot ysters werk moet jy oplet in die klas.

Die SANW wapens was uitgestal tydens die Krieket Toets by Centurionpark.

Die G5 kanon kan nadat hy afgehaak word van die Kanontrekker voertuig, beperk onder sy eie aandrywing ry tot op sy ontplooiingstelling.

Voor dit egter kan gebeur moet die aandrywingsratte gekoppel word, want wanneer jy skiet word die aandrywing ontkoppel om skade aan die dryfratte tydens die terugloop te voorkom.

As Makker opgelet het in die klas, sou die aandrywingsratte gekoppel gewees het voor hy die remme losgemaak het, maar jaaaa. kom ons los dit daar.

Sien volgens koerantberig dat dit moeilik is om te bepaal wie verantwoordelik gehou moet word vir die ongeluk. ????

0
Meyerton

Segekok

Mon, 22/01/2018 - 12:03

Ai maar dit laat my so veilig voel hier in SA. 

 Ek onthou so n klompie jare gelede het my vriend IDI AMIN iets gegorrel oor in 90 dae (of was dit nou min.) oor SA  loop...  wil dit my nou al meer moontlik begint lyk... 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus