Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Voortrekkery Voertuiglisensie Rona du Plessis -28 minutes ago
By voorbaat, Veels Geluk aan Geert! Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -4 hours ago
Toe word ons dors Kruger 2026 Rona du Plessis -4 hours ago
Steeds lekker vooruitsigte - vir Chris Vakansiebeplanning 2026/27 Rona du Plessis -5 hours ago
Meiringspoort status Pad en roete inligting Wessel Strydom -5 hours ago
Sterkte Chris Vakansiebeplanning 2026/27 Geert -6 hours ago

Karavaan Bande

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader
Submitted by Len Loader on
Forums

Ek wil egter net toets 'n foto laai vanaf die Gallary want tot dusver het ek Photobucket gebruik. 

As dit werk, sal ek die storie oor die bande verder neem.

b

 

Die bande storie :

Die band links op die foto het 40 000km afgelê en was 8 jaar oud.  Ek kon geen barsies of krakies vind nie.  Die band regs op die foto is die splinternuwe band en vir my was dit opvallend dat na 8 jaar se gebruik die loopvlak van die ou band feitlik netsoos die nuwe band s'n lyk.  Verdere interessantheid is dat my 2005 Exclusive het met Dunlop Endura bande uitgekom en na 8 jaar toe ek dit met dieselfde Dunlops vervang, is die loopvlak-patroon nog steeds presies dieselfde.  Dunlop het seker maar die beleid gevolg om nie aan iets wat goed werk te torring nie. (Die nuwe band lyk groter as die ou een, maar die nuwe staan bo-op 'n randsteen en die ou band staan op die teeroppervlak).

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus