Hier is die gesprekslyn van ons kort kamp by Shingwedzi 2021.
Dit was 'n kort 4 nag vakansie in die Kruger N/Park. Die eerste twee day was goed warm na die vorige dag se storm reën. Die ander twee dae was redelik maar die wild was BAIE skaars seker omdat die veld sopnat en lower groen was.
Soos gewoonlik was ons baie tevrede met die ablusie wat mooi skoon en als in werkende toestand. Daar is ook was en droog masjiene beskikbaar.
Shingwedzi 2021

Die swembad was mooi skool selfs met die reën.