Lethabong Lodge
- Read more about Lethabong Lodge
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 98 views
Algemene Inligting
Algemene Inligting
Algemene Inligting


Tented Camp





Algemene Inligting
As die Here wil is ons oor twee weke oppad Punda Maria toe. Voor ek daar kom; so ruk terug sê ek vir my 4,5 jarige klong ons gaan iewers heen "as die Here wil". Hy vra toe; en as die Here nie wil nie? Dis nie altyd maklik om 'n kleuter se vrae te beantwoord nie!
More vriende, Ek het plek geboek vir die langnaweek in Maart want ek was Sondag daar verby en die plek, veral die sekuriteit lyk baie goed. Enige ander menings oor die kamp plek?
Gaan ook nou maak soos die ander
wat KNP toe gaan.
Algemene Inligting
Algemene Inligting
Algemene Inligting
Ek kyk nou so na die Resensies op kampplekke en sien Frikadel het vir Eden Park resort 'n persoonlike gradering van 10 uit 10 gegee
Algemene Inligting