Nie te vêr vannaf Pretoria en Jhb area , net verby Buffelspoort ATKV draai links, verby Buffelspoort dam en dan links. 'n Lekker entjie grondpad wat nogal styl raak op plekke vat jou teen die berg uit tot so halfpad.
Die pad soontoe is nie sommer geskik vir enige sleepkombinasie nie. Ek sal nie kampeerders met pad waens aanbeveel om hier te kamp nie , veral nie as jy grondpaaie probeer vermy nie. Ons het wel 'n karavaan en klompie boswaens gesien, maar meeste kampeerders hier slaan maar eenvoudig tente op.
Die park is natuurlik 'n populêre bestemming vir stap liefhebbers en bied lieflike staproetes aan vir kampeerders en dagbesoekers.
Daar is staanplekke met en sonder krag beskikbaar. Ons het sonder krag gekamp.
Nie te vêr vannaf Pretoria…