Algemene inligting
Resensies
Bosveld Oase
Ek kan Bosveld Oase aanbeveel. Ideale plek om die jong span te leer van visvang. Ha, Ha die visse vang hulself sommer . Ja, die pryse is so n bietjie aan die stewige kant, maar ablusie blokke is altyd skoon, grasperke is altyd netjies en skoon met lowergroen grasperke. Moet jou net nie verwar met die musiek nie. Iewers in die verte is daar n “disco” en as die wind reg waai dan klink dit asof iemand in die kamp musiek lawaai maak. Ek dink die sekuriteit is baie goed.
Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
8 uit 10
Toegangbaarheid
Grondpad met enige sleepkombinasie
Troeteldiere vriendelik
Nee
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Water by staanplekke?
Ja
Staanplekke?
Gras
Swembaddens?
Warm en Koue Swembaddens
Winkel?
Ja
Vir kinders?
Slegs speelpark





Bosveld oase
Op n plaas gelee mooi oord nice supertupe en swembad lekke visvang puik staan plekke op dik gras puik security baie mooi badkamers ook kafee op oord was 4 jaar terug daar Oord net oop naweeke en vakansies vir my is kamp prys aan die hoe kant