Forums
Ek het onlangs my wa se gewig ook gaan aanpas. Met die tente en pale by was die gewig klaar oor die makismum. Dit was 'n groot gesukkel om alles af te handel.
Indien jy die as laat op gradeer om meer te kan dra moet jy eers 'n sertifikaar vanaf die NRCS kry voordat die lisensie kantoor dit regstel.
Ek het begin met die verandering in Augustus verlede jaar en was af gehandel in Januarie hierdie jaar. Die groot probleem was terugvoer vanaf die verskillende plekke en niemand het geweet wat om wanneer te doen nie.
Kan nou 400 kg laai en as ek die tent in my sleepvoertuig laai nog 'n verdere 50 kg




