Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hoedspruit lughawe??? November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Klaserie lughawe - Neef Herman November 2026 Rona du Plessis -2 hours ago
Voolie en Piet.... November 2026 Rona du Plessis -2 hours ago
Wonderlik Voortrekker. Mag… November 2026 neef Herman -2 hours ago
Klaserie? Len gaan weer Kruger Wildtuin… neef Herman -2 hours ago
32,5 °C is vir ons heel… November 2026 neef Herman -3 hours ago

Natalia 9-21 April 2018

Secunda
Profile picture for user Sleep nou
Submitted by Sleep nou on
Forums

Dis soos julle weet dis Berdien en my eerste buite seisoen vakansie waar ons weer gaan kamp by Natalia van volgende jaar en jaar daar op gaan ons toere aanpak wynroete , weskus ens. Ons twee sien uit na die buite seisoen ding so kom maak gerus n draai as jy in die omgewing is sal jou n koue een kan gee en as ons braai val in en eet somer saam,ons kampers is mos gaaf. Ons gaan op boonste teras staan by 101 ons probeer al jare om die staan plek te kry en ja toe kry ons hom nou om op te staan. Sien hulle het supertupe ook nou daar soos Harry (Frogy) al tyd se ek sal sien of my piekante lyf daar af sal gaan Hoop om julle daar te sien

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 30/04/2018 - 19:47

Dankie vir die deel Shaun, Natalia was op ons wens lys, maar nou is dit oor na "dringend" besoek.

Baie mooi fotos, ek sien jy laai nou maklik?

Gaan julle saamtrek bywoon by Kokoriba?

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 01/05/2018 - 05:53

Freda dankie vir komplement ek weet Berdien is mooi maar ek is maar n gewone ou cheeky Johann julle sal dit geniet by Natalia ek wag vir ons Senior standby lys om uit te kom die lys word Vrydag geupdate en volgens daai lys sal ek besluit kan maak. Ek wil so graag saan julle almal kamp ons mis so baie uit maar werk het n invloed op my besluitecrying

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus