Dis soos julle weet dis Berdien en my eerste buite seisoen vakansie waar ons weer gaan kamp by Natalia van volgende jaar en jaar daar op gaan ons toere aanpak wynroete , weskus ens. Ons twee sien uit na die buite seisoen ding so kom maak gerus n draai as jy in die omgewing is sal jou n koue een kan gee en as ons braai val in en eet somer saam,ons kampers is mos gaaf. Ons gaan op boonste teras staan by 101 ons probeer al jare om die staan plek te kry en ja toe kry ons hom nou om op te staan. Sien hulle het supertupe ook nou daar soos Harry (Frogy) al tyd se ek sal sien of my piekante lyf daar af sal gaan Hoop om julle daar te sien
Freda Johann
Freda dankie vir komplement ek weet Berdien is mooi maar ek is maar n gewone ou
Johann julle sal dit geniet by Natalia ek wag vir ons Senior standby lys om uit te kom die lys word Vrydag geupdate en volgens daai lys sal ek besluit kan maak. Ek wil so graag saan julle almal kamp ons mis so baie uit maar werk het n invloed op my besluite![]()





Dankie vir die deel Shaun,…
Dankie vir die deel Shaun, Natalia was op ons wens lys, maar nou is dit oor na "dringend" besoek.
Baie mooi fotos, ek sien jy laai nou maklik?
Gaan julle saamtrek bywoon by Kokoriba?