Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Toets foto Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Toets foto Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Toets foto Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Chris ek is besig om… Kgalagadi Oktober 2026 Voortrekker -2 hours ago
Neef ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
epos Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -3 hours ago

April 2018 Koffiekroeg

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie more almal.

Koffie is weer lekker vanoggend.

Lekker ligte bui reen verlede nag gehad

Geniet die Sondag.

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 08/04/2018 - 11:30

Die dag trek al son veilig terug ry Anton ja so naweek hopeloos te kort die koffie al so 06 h30 gedrink en ja hy geloop soos stroop vrede

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sun, 08/04/2018 - 18:32

Goeie naand al die gekampeerde vrienne, en liefhebbers van kampering, glo julle het 'n lekker naweek agter die rug en is lus vir wat die nuwe week vir julle gooi.

Wees gegroet WW, goedom weer van jou te verneem?

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Mon, 09/04/2018 - 04:27

Goeie more Noddy en ook die ander,

Tee is ook lekker vanoggend. Het maar weer die staar siekte gehad verlede nag. 

Harry, jou skapie pille het newe effekte op 'n mens. Laat jou  mislik voel die hele dag.

Lekker dag en week vir elkeen

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Mon, 09/04/2018 - 06:53

Goeie môre almal!    Hallo Noddy en Dusty en Deon smiley

Ja en hier sit ek vanoggend tussen 4 wit mure onder flourescent ligte indecision

Lekker dag en week vir almal!  yes

 

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Mon, 09/04/2018 - 09:13

Die nuwe week is aan die gang.      Die kort weke is verby, maar die einde van die maand is daar mos weer lekker vakansiedae.   

Hoop dit gaan 'n goeie dag vir almal wees.

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Mon, 09/04/2018 - 13:33

Goeie middag aan die die ou gryskoppies ,die kaalkoppies ,die boeppens manne en die hupse dames wat die lewe vir ons die moeite werd maak

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Mon, 09/04/2018 - 14:03

Het vandag die karavaan na Jaco (Pta. Oos Karavaankliniek) toe gevat om die auto water vol maak reg temaak en om die stort weer te seël.

Môre gaan ek weer slag pale toe vir herstel.  Gelukkig nie so erinstig nie, sal seker wakker word na die lekker slaap.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus