Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Morganbaai en Yellow sands Oos Kaap oorde Wessel Strydom -1 hour ago
Wessel, Yellowsands is… Oos Kaap oorde Herman Goossens -1 hour ago
Herman G Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Johann.... Oos Kaap oorde Wessel Strydom -2 hours ago
VSA Oos Kaap oorde Johann L -2 hours ago
Ja, ons geniet die somerweer… Vakansiebeplanning 2026/27 Herman Goossens -3 hours ago

Somme wat nie sin maak nie

Durban
Profile picture for user dassie
Submitted by dassie on
Forums

Vir die manne wat uitgeblink het in wiskunde .Jy wil n baadjie koop wat R97 kos .Jy leen R50 by jou Ma en R50 by jou Pa. Nou betaal jy vir die baadjie R97 en kry R3 kleingeld .Jy gee jou Ma R1 en jou Pa R1 en hou R1 vir jouself .Nou skuld jy jou Ma & Pa R49 elk so R49 X 2 = R98 plus die R1 wat jy gevat het is dan R99 Waar is die ander Rand heen?

DUSTY: Dassie,
Hierdie is een van die berekeninge wat net na eenkant toe bepaal kan word en nie andersom nie.

VOORTREKKER: Ek stem.  Die som van die totaal kan nie aan die teenoorgestelde kant bepaal word.

Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Fri, 04/05/2018 - 10:11

1   2   3    4  5   On the R hand

10    9   8    7   6 On the left hand

6 + 5 = 11laugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus