Ok julle, die twee 2de kampe is agter die rug, kom ons kyk vorentoe.
Daar was by die Kokoriba kamp gepraat van 'n plek waar daar vis gevang kan word. Weet nie wat was by Noddy se kamp gesels nie, ons wag om te hoor.
Daar is twee dinge waarna ons moet kyk:
- Is die tyd
- Is die plek

February?
Ok Sionsberg kan help enige…
Ok Sionsberg kan help enige naweek in February teen R350 n nag vir 4 persone. indien meer as 10 staanpleke is dit ek dink R320. Plek om vis te vang en lekker skoon kamp
February? Trek ons al by die vierde saamkom..... Weetnie of ek so lank gaan aan die lewe hou...
Dankie Nico. Dit lyk nou na…
Dankie Nico. Dit lyk nou na 'n lekker plek! ![]()
![]()
Sionberg???? Kan mens 'n…
Sionberg????
Kan mens 'n gewone pad karavaan Israel toe sleep, hoe is die pad?
Is dit nie bietjie ver vir 'n naweek nie, ek vra maar net?
More Almal. Het met…
More Almal. Het met Sionsberg gesels. Hulle kan ons enige naweek in Feb help met saamtrek kostes is R350 n aand as ons minder as 10 Waens is en R320 n nag as ons Meer as 10 Waens is.
Datums van naweke in Feb is
2/3
9/10
16/17
23/24
Kom ons gee kans tot volgende vrydag of kan voortekker vir ons poll opsit dan maak ons naweek vas en ek kan block booking maak.
Nee wat lyk my nie die kamp…
Nee wat lyk my nie die kamp gaan gebeur daai kant van die spruit nie.....as dit die kant was het ons die jaar al die kamp gehad...just saying
Nico, is dit Sionberg by…
Nico, is dit Sionberg by Heidelberg?
Dit is dan lekker naby en lyk na 'n kekker rustige plrk om te gaan ontspan.
Tel my in.
Johan ja dis by Heidelberg…
Johan ja dis by Heidelberg en baie lekker oord. Rustig en mens kan visvang daar ook.
Dankie Nico, ek is in, enige…
Dankie Nico, ek is in, enige naweek in February, wat die lede pas.
Have I missed something?
February het hupple krupple 8 maande terug verby gedromple...
Vir die wat nie Suid deur…
Vir die wat nie Suid deur Jhb. wil ry nie is daar ook die opsie van:
Club Amigos
Estco Magalies, die prys is ook goed en die gryskoppe kry nog afslag ook.
En Nico se voorstel Sionsberg





Ok Sionsberg kan help enige…
Ok Sionsberg kan help enige naweek in February teen R350 n nag vir 4 persone. indien meer as 10 staanpleke is dit ek dink R320. Plek om vis te vang en lekker skoon kamp