Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -2 hours ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Kennisgewing. Forum Herstel en terugvoering Johann L -2 hours ago
Kom ek probeer weer Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Dit is die eerste keer wat… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago

3de Forum Familie Saamtrek

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

Ok julle, die twee 2de kampe is agter die rug, kom ons kyk vorentoe.

Daar was by die Kokoriba kamp gepraat van 'n plek waar daar vis gevang kan word.  Weet nie wat was by Noddy se kamp gesels nie, ons wag om te hoor.

Daar is twee dinge waarna ons moet kyk:

  • Is die tyd
  • Is die plek

Vaalrivier

Ok Sionsberg kan help enige naweek in February teen R350 n nag vir 4 persone. indien meer as 10 staanpleke is dit ek dink R320. Plek om vis te vang en lekker skoon kamp

0

Ok Sionsberg kan help enige…

Ok Sionsberg kan help enige naweek in February teen R350 n nag vir 4 persone. indien meer as 10 staanpleke is dit ek dink R320. Plek om vis te vang en lekker skoon kamp

February?  Trek ons al by die vierde saamkom..... Weetnie of ek so lank gaan aan die lewe hou...

0
Waar my wa staan

Arie

Mon, 27/08/2018 - 10:46

Sionberg????

Kan mens 'n gewone pad karavaan Israel toe sleep, hoe is die pad?

Is dit nie bietjie ver vir 'n naweek nie, ek vra maar net?

0

More Almal. Het met Sionsberg gesels. Hulle kan ons enige naweek in Feb help met saamtrek kostes is R350 n aand as ons minder as 10 Waens is en R320 n nag as ons Meer as 10 Waens is.

Datums van naweke in Feb is

2/3

9/10

16/17

23/24

Kom ons gee kans tot volgende vrydag of kan voortekker vir ons poll opsit dan maak ons naweek vas en ek kan block booking maak.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 12/10/2018 - 10:18

Vir die wat nie Suid deur Jhb. wil ry nie is daar ook die opsie van:

Club Amigos

Estco Magalies, die prys is ook goed en die gryskoppe kry nog afslag ook.

En Nico se voorstel Sionsberg

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus