CMJG, baie welkom, gesels lekker saam met ons en deel jou ervarings en toekomstige kamp planne
CMJG baie welkom hier. …
CMJG baie welkom hier.
Wonner nou of daai CMJG 'n nuwe voertuig van daar agter die muur is - soos GWM?
Ek raai. Dit is Christoffel…
Ek raai. Dit is Christoffel Marthinus Johannes Grobbelaar. Of Groenewald.
(CMJG, ek grap net hoor)![]()
Hoekom sien ek dan nie CMJG…
Hoekom sien ek dan nie CMJG op die nuwe lede lys nie ?
Baie welkom en geniet die saam gesels.
Welkom tannie CMJG, Nee…
Welkom tannie CMJG, Nee tannie Freda, ek raai dis `n skone jonge dame en die eerste C staan vir Cindy of Candy! ![]()
Ek sien ook nou nie meer die…
Ek sien ook nou nie meer die persoon nie, wonder of die naam verander het?
Ek sien ook nou nie meer die…
Ek sien ook nou nie meer die persoon nie
Willem en Johann, CMJG is al 'n lid hier vir meer as 2 maande. Ek het hom ook gisteraand aanlyn gesien, maar nie as nuwe lid nie. ![]()
Oom Gesie ek vermoed jy is…
Oom Gesie ek vermoed jy is reg.
CMJG staan vir Christa Mooi Jong Girl?
Hi ou manne en jonge dames …
Hi ou manne en jonge dames ... wees gegroet.
Ek is nie jonk of beeldskoon nie... ek is net nie altyd op die rekenaar nie....ek geniet my lewe.
Die CMJG is nog van my "army dae" toe ek alle hel gehad het oor all my name wat my ouers my gegee het met liefde.
Laat ons egter oor beter goed praat.. gee my liewer advies oor blommekyk. Kan jy net hak en ry, of hoe. Ek ket nou al baie gehoor van veiligheid, beskikhaarheid van kampplek, ens. Wat is die beste gebaseer op ondervinding.
Naand CMJG, bly om van jou…
Naand CMJG, bly om van jou te hoor👍
Soos jy kan sien het jy ons al lekker laat raai😂
Kyk gerus onder die draad oor Weskus toer beplanning, daar is heelwat goeie advies reeds gegee.
Net bietjie inligting…
Net bietjie inligting...... ek sleep met een van daardie voertuie wat almal het of begeer om te hê. Die beste sleep voertuig op die pad, n Fort....uner.
Ons was pas deur Botswana, toe so twee weke in die KNP, Die Eiland en Klein Kariba. Nou so bietjie Golden Gate, Dinokeng en dan die Wes-kus ( hooptlik met jul hulp). Desember is dit Mosambiek.
Hallo CMJG Jy moet…
Hallo CMJG
Jy moet prolong in daai ford se enjin gooi, dan sal jy sien hoe loop hy
Dit is lekker om van jou te hoor.
Ek is nie 'n kundige as dit…
Ek is nie 'n kundige as dit by die Weskus kom nie, maar, met die goeie reen wat hulle sover gekry het, beloof dit om die jaar asemrowend mooi te wees.
Ek hoop Sleep nou of Len lees hier raak, hulle, en baie ander gaan jou goeie advies kan gee wat dir Weskus blomme betref.





Waarvoor staan CMJG? Welkom…
Waarvoor staan CMJG?
Welkom!