Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len Len gaan weer Kruger Wildtuin… Jan Meyer -25 minutes ago
More,Ons is geboek vir… Vakansiebeplanning 2026/27 Herman Goossens -1 hour ago
Daarshy! Len gaan weer Kruger Wildtuin… Voortrekker -2 hours ago
bollie vraag gewees Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -3 hours ago
Len, Len gaan weer Kruger Wildtuin… Johann L -3 hours ago
Antwoord op Wessel se vraag Len gaan weer Kruger Wildtuin… Len Loader -3 hours ago

Welkom Hennie Kitchin

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Hennie welkom op Kampforum.co.za val in en gesêls lekker saam.

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Tue, 31/07/2018 - 20:33

Ek sal eers vir Hennie groet en welkom heet as hy homself hier aan ons kom  voorstel.  Dis mos nie lekker om in die wind te praat nie.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 31/07/2018 - 20:50

Welkom Hennie, jy moet maar die bejaardes hier verskoon, veral Johann Lock en Len Loader, hulle kan nogal voor op die wa wees, dis nou die kamp-wa! laugh

0
Jeffreys baai
Profile picture for user Lapskag

Lapskag

Wed, 01/08/2018 - 07:09

Laat my dink aan daai ou liedjie van voor op die wa sit my boepens pa en agter op die wa sit my kroeskop ma. as ek reg onthou was dit nog in die volkspele dae gewees. Dit maak my ook seker amper deel van die bejaardes wat Voorie van praat. Gelukkig kom ons almal daar.

Welkom Hennie en klim op die wa en laat waai Boet.wink Hierdie klomp kampers het oop en goeie harte, hou hulle net dop.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus