Leon, baie welkom hier op Kampforum, gesêls gerus saam, en vertel ons van jou kamp opset en ervarings![]()
Baie welkom
Ek wil sommer welkom sê aan 'n hele rits nuwe name wat ek sien: Leon, Retha, Crhizz, Dansie, Hein, Hennie & Triton.
Ons hoop om meer van julle almal te hoor. Kom skakel gerus in, ek voorspel julle sal die forum net so baie soos ons geniet.
Welkom Leon
Val in en gesels lekke saam op n puik forum vertel bietjie waar julle lekke kamp
Welkom al die nuwe kamp…
Welkom al die nuwe kamp mensies hier oppie forum. Moenie so skaam wees soos ekke nie gesels saam en mag die kamp voorspoed julle verveel, gaan groot of gaan huistoe. ![]()
Baie welkom julle klomp nuwe…
Baie welkom julle klomp nuwe lede, geniet die gesels. Kom vertel ona van julle kamp stories.
Vertel ASB! Ons monde…
Vertel ASB! Ons monde water al van nuuskierigheid ![]()





Baie welkom Leon Van Heerden…
Baie welkom Leon Van Heerden
Ek hoop jy gaan lekker saam kuier en die forum geniet! Soos Johann, sal dit lekker wees om van julle avonture te hoor!