Terwyl ons nou so sukkel om Kampforum-maters aan die praat te kry, tog interessant hoe komies sommige misverstande kan wees :-
'n Klompie jare terug vra my swaer se vrou vir hom om 'n paar "hot cross buns" by die winkel te gaan koop. Daar aangekom het die produknaam hom ontgaan en toe val dit hom skielik by : "kan ek asb ses "cross your hart buns" kry !
My seun stop pas nadat hy getroud is by die geriefswinkel by 'n vulstasie om gou 'n brood te koop. Sy vrou sê toe vir hom met die uitklimslag "koop sommer vir my die Weekly Gossip". Vanuit die motor kon sy sien hoe soek hy tussen die tydskrifrakke en hy het naderhand 'n winkelassistent by om te help soek. By die motor gekom sê hy hulle het nie die "Weekly Gossip" nie en sy vrou sê "ek soek eintlik die Huisgenoot !"
Hoe lekker lag ek vir die Hollands
Arie, ek het daai grap van die hond en die bensien al gehoor in Afrikaans, maar ek belowe jou, dit is baie snaakser in Hollands. My oorlede man het soms daai goeters ook klote genoem. Ek het gedog dis sommer 'n woord wat hyself opgemaak het. Kan jy glo, daar is toe so woord!
Sê my, Arie, hoekom gebruik jy die woord Kaaskop en word dit vir 'n Hollander as afbrekend beskou om so genoem te word?
Nou die dag gehoor wat noem…
Nou die dag gehoor wat noem die Hollanders n "G string", of deurtrekker.....
Kontkabel......sjees daai klink darem vreeslik grof.
Jip oom Arie die brein en…
Jip oom Arie die brein en die lul is verbind... As die een verstyf verslap die ander
Nou weet ek hoekom Arie so…
Nou weet ek hoekom Arie so stout is. Of nee, eintlik hoekom hy so stout klink. Dis daai Hollandse woorde, wat in hom ingebore is, se skuld dat daar misverstande ontstaan.![]()
Neef, ja die Nederlandse…
Neef, ja die Nederlandse taal kan soms maar bietjie kras op ons oor val, maar 'kont" is 'n heel aanvaarbare woord, en word nogal gereeld gebruik.
Freda, "Kaaskop" kom volgens my maar van Edam af, Edam is 'n dorpie waar Edam kaas gemaak word - in my beskeie opinie seker die beste en lekerste kaas in die wereld. Sover ek weet word daar na hulle as kaaskoppe verwys?
Ek dra nie kennis dat dit as neerhalend beskou word nie?
Ja antie, ek het maar groot geword met "snaakse" woorde, baie van my Afrikaanse vriende het my ouers maar as baie "rof" gesien asgevolg van hul taalgebruik.
Ek het 'n hele paar Nederlandse langspeel plate met Nederlandse "volksliedjies, en dan veral liedjies wat gebruiklik op oujaarsaand gesing word.
Een van die bekende liedjies se koor gaan soos volg [vervang kat met Nederlands] "Kat, Kat,lelike kat, wis je dan niet dat je beuren moes?"
Jare terug het ons 'n klomp Kaas vriende oor vir 'n oujaarsaand partytjie en braai. Ons dogter, toe so om en by 13 het ook vriende en vriendine oor - die kinders kuier in die TV kamer en ons grootmense het 'n "Flesje feesje" in die sitkamer. Op 'n stadium begin die plaat toe speel, kom my dogter rooi van verleenthied en vra of ek nie die plaat wil stop nie, haar seunsd en meisie vriende kry erg skaam!
Ja die tale bly maar 'n probleem?
Op 'n goeie dag in Den Haag…
Op 'n goeie dag in Den Haag sterf Jan se vrou en die selfde dag word 'n ander Jan se fiets gesteel.
Nou kyk 'n fiets is 'n groot ding in Holland, almal besit fietse en dit is naas die Trem maar die hoof vervoermiddel.
soos die toeval wou he, bly altwee Janne in 'n gemeente huis [wat ons ken as woonstelle] Jan wie se vrou dood is bly op die eerste vloer en Jan sonder fiets reg onder hom op die grond vloer.
diaken gaan se toe vir dominee van die sterfte maar kry toe die vloere verkeerd en kom dominee toe by verkeerde Jan.
klop aan die deur en segt "Broer, ik kom effens wel met jouw kondoliseer met jou vreeslike verlies"
"Dominee erg bedankt maar kom tog binne en drink een borreltjie" dominee is ietwat uit die veld geslaan met Jan se houding maar gaan sit maar en vat 'n dop. Dominee 'broer ja ik was wel ereg geskok met die tragiese nuus, het legd jou seker swaar op het hart?" Nou dominee, om te waarheid te segge, het is tog eigenlik een bedekte seen, sy was ook al goed oud en afgeleefd, en het was al lank tyd om haar te vervang met een nuwe model." Dominee erg geskok, "Broer ja wy worde tog almal wat ouer en daarmee saam kom alerande schete, maar tog na al de jare moet dat tog wel een grote verlies en schock wese?" "Dominee, nee sy was regtig al goed over de muur, eleke keer as ek haar ryde, dan was sy maar ereg wankelrig en kreuned, om de waarheid te segge, voor de laaste paar maande het ik maar de buurt se jongetjies met haar lere rye, dan kon se niet te veel schade aanrichte! En U weet selef dat de jonge knulle, die kent maar erg harhandig te werk gaan, geen respekt voor ouderdom, als de een af klimt was de volgende maar direk op en dan ryde sy asof daar geen einde aan wast" Ik is wel erg dankbaar dat Ik op dese manier de jonge knulle nog een plesiertjie kon laat beleefd voor dat sy dan wel finaal wegt is"
Nodeloos om te se, broer Jan is direk onder sensuur geplaas, en dit alles net omdat die diaken die vloere verkeerd gehad het.





Die honde wat so sonder…
Die honde wat so sonder petrol gaan staan laat my dink aan wat my altyd vir ons drie broers gewaarsku het;
Eers net so kort taal les.
Ons nou almal wat 'n Nederlandse kat is.
Lul is Nederlands vir 'n man se privaat deel.
Klote is daai twee miniatuur rugby balle wat net so suid van die lul te vinde is.
Nou my ma het altyd vertel, " Als de bloed sakt na de lul, dan sakt de harsings na de klote!" eintlik nogal 'n groot waarheid?