Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Frankryk Springbok rugby Geert -4 hours ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -12 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -12 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -13 hours ago
Ja Springbok rugby Goeie Hout -14 hours ago
Kort net n bonus punt Springbok rugby Geert -16 hours ago

Chrisbeachbum en Voortrekker

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Chris jinne nou het ons darem lekker koffie gedrink, piesangbrood geëet en lekker gesels ook.  Dit was baie aangenaam om jou te ontmoet en ons maak weer so! smileyyes​​​​​​

Ja ja ja voor julle my vra ...   hier is die bewyse... 

Chris en Anton

Wonderboom Suid
Profile picture for user chrisbeachbum

chrisbeachbum

Wed, 05/09/2018 - 10:24

Hey, julle twee...., stadig..!

Nou-nou wil al wat leef en beef by my kom kuier.

Paar van julle weet mos ek is die stil, innige soort ou wie se tong sommer na "hallo" begin knoop, hehe..!

Mooiloop.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus