Forums
Chris jinne nou het ons darem lekker koffie gedrink, piesangbrood geëet en lekker gesels ook. Dit was baie aangenaam om jou te ontmoet en ons maak weer so! ![]()
Ja ja ja voor julle my vra ... hier is die bewyse...

Altyd lekker om by Chris te…
Hey, julle twee...., stadig..!
Nou-nou wil al wat leef en beef by my kom kuier.
Paar van julle weet mos ek is die stil, innige soort ou wie se tong sommer na "hallo" begin knoop, hehe..!
Mooiloop.
Mooi man Anton, nou deel…
Mooi man Anton, nou deel bietjie die adres met ons![]()





Altyd lekker om by Chris te…
Altyd lekker om by Chris te kuier.