

Hierdie pool is SLEGS vir mense wat op die KampForum groep is.
Groep naam "KampForum"
Kliek Hier:
KampForum SUPER RUGBY POOL 2020 Kode: hugegirt
As julle sukkel, stuur epos na harry@cadhouse.co.za dan stuur ek n direkte uitnodiging aan jou epos adres. Niemand mag aansluit na 50% van toernooi voltooi is nie. Die wenner word deur n rekenaar uitgewerk.
Dankie vir terug voer Harry
Dankie Harry ja my span het pateties teen die bulle gespeel
Onthou julle om vroegtydig…
Onthou julle om vroegtydig julle keuses te maak vir die naweek wat kom
Dit was maar 'n droewige…
Dit was maar 'n droewige naweek op superbru. Jammer ek het jou teleurgestel, Auntie F![]()
Geluk met die geel keppie Shaun! Gemaak of jy nie weet wat jy doen nie ne?
Nou kom die moeilike deel.....om daar in nommer 1 te bly.....no pressure![]()
![]()
Kan Harry, of iemand anders,…
Kan Harry, of iemand anders, net weer vir my verduidelik hoe die punte werk? Ek weet nou jy moet voorspel met hoeveel punte een span 'n ander span gaan wen. Hoeveel punte kry jou nou weer as jy reg was, of amper reg was? Uit hoeveel wedstryde bv. het Shaun 7.5 punte gekry?
Toemaar, Spek, onthou wat het Naas gesê oor die Curriebeker se wen? Wel, Superbru word ook nie in Februarie gewen nie.![]()
![]()
More almal op hierdie…
More almal op hierdie lieflike Maandag more. Ja n mens kan sien dit was die eerste ronte daar was baie gevoel voel kan nog nie mooi pyl trek onder die spanne nie. Geluk Shaun soos big G se nou om daar te bly. Lekker week en n geweldige SUPERBRU naweek en kamp vir die wat gaan kamp. Nou kan daai blou bul vlag weer hoog wapper nie half mas nie.![]()
Antie
As jy die regte wen span gekies het, kry jy 1 punt
As jou wen "margen" binne 5 punte van werklike verskil was, kry jy nog n 0.5 punt.
As jy presies reg was met bv. sê wen met 10 punte en hulle wen met 10 punte, kry jy nog 1 punt. (hang af hoe jy SuperBru opgesel het, anders deel al die mense wat gesê het 10 die 1 punt)
As jy al die wedstryde regte wenners gekies het, kry jy ook 1 punt
Met semi finaal en finaal, is die punte gewoonlik meer as 1 punt.
Hoop dit help
Antie F dis eintlik heel…
Antie F dis eintlik heel maklik.
- As jy die wenspan reg voorspel kry jy 1 punt, maak nie saak wat jou margin is wat jy gekies het nie.
- As jy die wenspan reg voorspel en jou margin is binne 7 punte van die actual margin, kan jy 1.5 punte kry.
- As jy die wenspan reg voorspel en jy is spot-on met jou margin, kan jy 2.5 punte kry (Die kaptein het hier diskressie en kan besluit dat indien meer as 1 persoon in sy pool spot-on is, hulle die bonus punt moet deel - wat dan minder raak afhangende van hoeveel moet deel - en of elke een wat spot-on is die volle 2.5 punte moet kry. Die setting moet voor 'n sekere datum gedoen word deur die kaptein)
- As jy bv bietjie laat is met jou pick - moet voor afskop gebeur - kan jy iets soos 'n default punt kry - maar ek is nie seker hoe dit werk nie (dink dis as die tuispan wen) maar Superbru besluit hier op hulle eie diskressie - jy kan bv nie elke week vergeet nie. As jy bv die 2de week ook vergeet om te pick, kry jy nul.
Jy kry punte vir die games wat op daai naweek gespeel was so in Shaun se geval hier bo, het hy sy 7.5 punte verdien uit die 7 games uit wat plaasgevind het. Hy kry dan die geel keppie langs sy naam as wenner vir die naweek en die ou wat die vrotse geraai het kry die houtlepel. Dit verander weekliks.
Dis ook nie die kaptein wat die punte toeken nie maar wel Superbru self.
Hoop dit help - ek tik gwoonlik nie so baie nie so ek het nou al my woorde opgebruik vir die volgende paar dae![]()
O gits en daar tik Harry…
O gits en daar tik Harry vinner as ek - sorry kaptein!!
O ja Harry, jy moet jou…
O ja Harry, jy moet jou picks maak in die Varsity Cup hoor
Het jou whatsapp ook gestuur
Wits vs Shimlas gaan 'n…
Wits vs Shimlas gaan 'n groot een wees vandag
So ek moet weer Bru? Sal…
So ek moet weer Bru? Sal moet deeglik navorsing doen die keer, dalk vir Shaun en Wille Eland 'n paar tips vra?
Dankie Harry en Spekkies. …
Dankie Harry en Spekkies. So, jy kry of 1 punt of 1.5 punte of 2.5 punte of geen punte per wedstryd? En dalk 1 bonuspunt as jy al die wedstryd wenners reg geraai het. Dis nou as ek reg verstaan en nie seker oor die 2.5 punte wat gedeel word nie. Kan julle sien wat die ander deelnemers raai op elke wedstryd?
Alias FOKITOGIE
Elohan Van Dyk
Hoekom sukkel ek nou om jou naam te kry ???
Ek is seker ek het jou naam hier op die draad gesien.
Watter naam gebruik jy om hier op te log ?
"SORRY > Wit Eland, het jou agter n doring bos gevind" ![]()
Margin punt
Groot G, jy laat my nou twyfel, maar ek dink die die margin om 'n ekstra .5 punt te verdien is 5 en nie 7 nie. Of is ek verkeerd?![]()
Win Point If you correctly…
Win Point
If you correctly predict the outcome of a match (the correct winning team, or a draw), you will earn a Win Point.
During round robin / league games, the WP is typically valued at
1 pt
But, it can rise to 1.5, 2 or 3 in knockout stages to reflect the greater difficulty in picking winners amongst more competitive teams.
If you miss a pick, you can still earn a WP through a default pick. A default is a pick for the team the community most expects to win. You are eligible for 7 default picks in Super Rugby Predictor.
Margin Point If your margin…
Margin Point
If your margin prediction is within 5 of the actual margin, you will earn a Margin Point valued at:
0.5 pt
You can earn a MP even if your outcome is wrong in close situations: e.g. if you pick the Blue team by 2 and the Red team wins by 1, your margin prediction is 3 away from the actual margin and you qualify for MP. Any pick of the Blue team by more than 4 would not qualify.
Bonus Point If you get the…
Bonus Point
If you get the outcome right and your margin prediction is the closest in your pool and within 15 points of the actual margin, you will score a Bonus Point valued at:
1 pt
But, if more than one player qualifies, the BP is shared, down to a minimum value of 0.25pts.
Because each pool contains different players, your pick might be the closest in one pool but not in another. You'll earn BP in the first but not in the second.
If you join a pool late, your existing picks will be carried into the pool but you won't earn any historic Bonus Points. Instead you'll see DNQ (Did Not Qualify) in the results displays.
The Bonus Point is only used inside pools: not on the global or country leaderboards.
Grand Slam Point If you…
Grand Slam Point
If you correctly predict the outcome of every match in a round, you will score a Grand Slam Point. GSP value can vary by round. In Super Rugby Predictor the GSP values are:
Value Rounds 2.00 pts From Round 1 to 18 0.00 pts From Round 19 to 21There is no GSP if there are fewer than 4 matches in a round and it is typically not used in knockout rounds.
You won't qualify for a GSP if you default (miss a pick but get a default pick for the most popular team) on one or more games in a round.
Groot G, jy laat my nou…
Groot G, jy laat my nou twyfel, maar ek dink die die margin om 'n ekstra .5 punt te verdien is 5 en nie 7 nie. Of is ek verkeerd?
O gits, dankie Batman, jammer ek is verkeerd. Weetnie waar ek dan aan die 7 kom nie?
Na aanleiding wat Eland hier gespoeg en plak het is dit duidelik 5. (dankie Eland)





Kyk Nou
Dankie Voorie
En daar stress Shawn omdat hy nie reg gespeel het nie
en dink dat gaan n slegtre rondte wees vir hom
Jy het die geel cap. Miskien moet jy maar weer speel soos jy gespeel het
Wonder wie is laaste ????? Miskien moet die kaptein gaan vir n les of twee
Seker maar my Stormsopan se skuld
Ek dink Stephan het die hout lepel omdat ek en hy dieselfde punte het, maar hy dalk heel laaste aangesluit het.
Dankie vir die saam speel.
Onthou om julle keuses vir volgende naweek te maak. Veral al die kampers by Sionsberg, weet nie of daar sein is nie. As jy een naweek vergeet, sit dit jou baie terug.