Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
By voorbaat, Veels Geluk aan Geert! Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -3 hours ago
Toe word ons dors Kruger 2026 Rona du Plessis -3 hours ago
Steeds lekker vooruitsigte - vir Chris Vakansiebeplanning 2026/27 Rona du Plessis -4 hours ago
Meiringspoort status Pad en roete inligting Wessel Strydom -4 hours ago
Sterkte Chris Vakansiebeplanning 2026/27 Geert -5 hours ago
Chris B Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -6 hours ago

RTGear Sionbergh -Lucky Draw!

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on
Forums

Lucky Draw

Dankie RTGear  vir die lekker pryse wat julle aan ons borg!    Ons sal 'n Lucky draw hou tydens die Saamtrek volgende naweek en 3 gelukkige kampeerders gaan van hierdie pryse WEN!

1 Stel Braai Y stands

1 x Charcoal Bag

1 x Utility Sak

1 x Braai Stel

RTGear

.

.

.

Inskrywings vir die Lucky Draw sal toegeken word volgens staanplek besprekings!

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Tue, 26/02/2019 - 06:36

Hehe Willem, ek dink daai smart braaier gaan uit staan tussen sy antiek goed, te danke aan jou goedhartigheid👍

Baie geluk, aan die gelukkige wenners!

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 26/02/2019 - 06:43

Ja, Willem is vreeslik eerbaarlik.  Hy het die braai rooster sak en tang gewen, maar het dit toe terug in die pot gegooi vir iemand anders om te kan wen.  yes

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sat, 20/04/2019 - 07:19

Kyk, een van twee dinge moes daar gebeur het, .

1. Ek moes daai Y staanders gewen het of,

2. Ek moes daar en dan vir my 'n stel gekoop het.

Hier by Mountain Breeze en Ouskip is nie goeie braaiers nie, eers genoemde kon ek darem twee bakstene opspoor om my rooster op te rus, maar by Ouskip kry jy 'n halwe 210L drom op 'n staander. 

My roosters pas nie mooi in die drom nie, en lê op die kole, ek gebruik maar my eie klein toevou braaier.

Sal beslis vir my van daai staandertjies gaan kry sodra ek weer in Pretoria kom.

0
Middelburg

Noel

Sat, 20/04/2019 - 08:37

Stem Johann. Meeste oorde by Weskus  en by Tuinroete  het nie braaiers nie. Dis daarom ek stainless steel braaiers gekoop en dit bly permanent in die neuskas.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus