
Dankie RTGear vir die lekker pryse wat julle aan ons borg! Ons sal 'n Lucky draw hou tydens die Saamtrek volgende naweek en 3 gelukkige kampeerders gaan van hierdie pryse WEN!
1 Stel Braai Y stands
1 x Charcoal Bag
1 x Utility Sak
1 x Braai Stel



Inskrywings vir die Lucky Draw sal toegeken word volgens staanplek besprekings!
Die wenners was OumaElsabe,…
Die wenners was OumaElsabe, Fransie, FranShark & It'lDodat.
Baie Geluk!
Ja nou het Warren ook darem…
Ja nou het Warren ook darem iets nuuts in sy versameling ![]()
Hehe Willem, ek dink daai…
Hehe Willem, ek dink daai smart braaier gaan uit staan tussen sy antiek goed, te danke aan jou goedhartigheid👍
Baie geluk, aan die gelukkige wenners!
Ja, Willem is vreeslik…
Ja, Willem is vreeslik eerbaarlik. Hy het die braai rooster sak en tang gewen, maar het dit toe terug in die pot gegooi vir iemand anders om te kan wen. ![]()
Kyk, een van twee dinge moes…
Kyk, een van twee dinge moes daar gebeur het, .
1. Ek moes daai Y staanders gewen het of,
2. Ek moes daar en dan vir my 'n stel gekoop het.
Hier by Mountain Breeze en Ouskip is nie goeie braaiers nie, eers genoemde kon ek darem twee bakstene opspoor om my rooster op te rus, maar by Ouskip kry jy 'n halwe 210L drom op 'n staander.
My roosters pas nie mooi in die drom nie, en lê op die kole, ek gebruik maar my eie klein toevou braaier.
Sal beslis vir my van daai staandertjies gaan kry sodra ek weer in Pretoria kom.
Stem Johann. Meeste oorde by…
Stem Johann. Meeste oorde by Weskus en by Tuinroete het nie braaiers nie. Dis daarom ek stainless steel braaiers gekoop en dit bly permanent in die neuskas.
Noel, gelukkig het ek ook so…
Noel, gelukkig het ek ook so klein S/S opvou braaier, die kom handig in hier rond👍





Dankie RTGear