Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Stap 2.   Wag vir… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -24 minutes ago
Stap 1.  Aanvaar die… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -53 minutes ago
Kampe wisseling Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Goeie môre Anton, ek sien… Oktober 2026 saam gesels Lapskag -3 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago
Kgalagadi-paaie Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago

Welkom

Hartenbos
Submitted by Bouts on
Forums

Welkom aan al die nuwe lede

welkom

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Wed, 26/06/2019 - 18:10

SO waaer is julle gunsteling kampplek Hetvis?   Dwarkersbos?

Ken jy die Meisenheimers van Veldrift? smiley

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Wed, 26/06/2019 - 19:10

Hetvis, ons is paar "ou mense" hier, ek is die jongste ou mens, (66)wink, hier paar anner kant van 70, sal liewer nie name noem nie,  kyk maar net na die oom met die pyp.😀 

0
Vredenburg
Profile picture for user HetVis

HetVis

Wed, 26/06/2019 - 19:53

In reply to by Voortrekker

Ons het al lekker gekamp in Dwarskersbos. Ek is veral lief vir die Cederberge. Dis jammer dat Trekoskraal en Tietiesbaai nie goed bestuur word nie.  By Tietiesbaai steel hulle die kos uit jou mond nog voor jy dit kan eet.

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Thu, 27/06/2019 - 12:07

Baie welkom al julle nuwe kampers, kom gesels met ons ander, Len wil ons al verlaat want hy sê ons raak "boring"

Sien Jolli Trolli is ook aanlyn, maar gesels nie ??

0
Jeffreys baai
Profile picture for user Lapskag

Lapskag

Thu, 27/06/2019 - 13:41

Ek stem saam met die ou garde van die forum, gaan groot sports wees as al die nuwe mense kom dag sê so op een slag. Moenie bang wees nie mense, maak soos ek maak en kom groet ook so af en toe hier vir die wat so baie gesels hier. Het al party ontmoet en hulle is regtig goeie mense om mee te gesels, sal nog net saam hulle wil kamp ook as dit eendag vir my bekore is.

Kom al julle nuwe maaitjies, kom vertel ons n bietjie meer van julle kamp stories, oud of jonk.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Thu, 27/06/2019 - 15:56

Ja dit is baie jammer oor Tietiesbaai, ons lekkerste kampe ooit was daar gewees, saam met die mense van Veldrift en Vredenburg.

Hetvis, waar in Cederberge kamp julle?  By Algeria?

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Thu, 27/06/2019 - 16:37

HetVis, jy gaan gou agterkom hier is dit erg verslawend, ek mis nie 'n gesprek nie.  Hou altyd die nuwe gesprekke dop wat met rooi gemerk word onder die "?" In die Aktiewe Onderwerpe.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 27/06/2019 - 17:30

Gesels lekke saam ja ek wil so graag by tietiesbaai kamp maar dit is op die oomblik n now now

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Wed, 03/07/2019 - 09:10

Baie welkom aan al die nuwe lede hier op ons Kampforum.

Kom gesels saam met ons en deel met ons julle stories en inligting.

Petrodv
Arend
jbarnard
hledoux
DIE OOG
gerda jacobs
HetVis
andre klingbiel
Schalkvdlinde
Andrie

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus